Monday, October 18, 2021
HomeCOVIDVIDEO | KYK Covid-19 entstof feite

VIDEO | KYK Covid-19 entstof feite

Na maande van vrees oor die Covid-19-pandemie is daar uiteindelik ‘n entstof, ongelukkig doen valse inligting die rondte wat mense huiwerig maak.

Son het met mediese kenners gaan gesels om die feite rondom die entstof te deel.

Alhoewel daar sommige persone is wat om mediese redes nie die entstof kan neem nie, is die dokters dit eens die entstof is tans die enigste manier om teen Covid-19 te beskerm.

RELATED ARTICLES
- Advertisment -

Most Popular