WATCH WOMAN ATTEMPTS TO KIDNAP TODDLER

0
71

As received

Ek sit die video op sodat mense met kinders ekstra versigtig kan wees. Die video is my kleinkind en my dogter en het vrydag in vaaldriehoek gebeur. Hulle is besig met n ondersoek om hulle vas te trek. SY IS REEDS GEVANG.